RESORT LAYOUT

QUICK BOOKING

CLOSE

scroll to see more

Coming Soon...

VROUE MAAND AFSLAG

DINOKENG RESORT - VROUE MAAND 5% AFSLAG

Prys geldig vir besprekings gemaak in Augustus 2019 VIR September tot 13 Desember 2019

(Slegs geldig vir Nuwe Besprekings)

AUGUSTUS en SEPTEMBER LANG NAWEKE REEDS VOL BESPREEK!

Teen R475 per staanplek per nag vir 4 mense en 1 voertuig, elke staanplek het n braaier, kragpunt en kraan. R665 per staanplek per nag vir n privaat ablusie oor NAWEKE.

R142.50 vir 2 pensionarisse per nag midweek.

Midweek Algemene Pryse: R237.50 per nag vir gewone staanplek (midweek) R332.50 per nag vir privaat ablusie (midweek)

CHALET pryse soos volg: NAWEEK tariewe R1140 vir 2 slaap chalet per nag R1900 vir 4 slaap chalet per nag

CHALET MIDWEEK tariewe Sept-13 Dec R570 vir 2 slaap chalet per nag R950 vir 4 slaap chalet per nag Minimum van 2 nagte besprekings benodig.

ALLE GERIEWE is GRATIS behalwe as anders gespesifiseer. Kom geniet die volgende: Binnehuis verhitte swembad (tans 38.5 grade), Buite verhitte swembad (tans 32 grade), 6 supertubes, 4 koue swembaddens, 2 trampolines, Speel area vir die kinders, Gratis WIFI, Wegneem etes by die winkel (additionele koste), Groot 5 wildsritte (additionele koste), Spa (additionele koste), Treintjie rit (R10 per persoon), Voël kyk, Stap en Fiets roetes, Visvang (nie tans beskikbaar nie, rivier is droog), Winkel met basiese benodighede.

Ons njalas kom stap graag deur die kamp en eet by ons gaste 😁 Ons is 45km noord vanaf Pretoria binne die groot hekke van die Dinokeng Game Reserve (Hammanskraal) maar grens aan die groot 5 area. Ons het njalas, rooibokke, bosbokke, springbokke, blou wildebeeste, blesbokke en zebras op die plaas. Bespreek gerus by info@dinokengresort.co.za of kontak ons by 063 771 6856 if 060 970 5990. Mens kan aanlyn op ons website ook bespreek by www.dinokengresort.co.za T&C’s apply. (die 5% afslag is reeds in berekening gebring by bogenoemde getalle)

Posted in Specials on Aug 06, 2019

Categories

Recent Posts

  • VROUE MAAND AFSLAG

    Posted in Specials on Aug 06, 2019

    DINOKENG RESORT - VROUE MAAND 5% AFSLAG

    Prys geldig vir besprekings gemaak in Augustus 2019 VIR September tot 13 Desember 2019

    (Slegs geldig vir Nuwe Besprekings)

    AUGUSTUS en SEPTEMBER LANG NAWEKE REEDS VOL BESPREEK!

    Teen R475 per staanplek per nag vir 4 mense en 1 voertuig, elke staanplek het n braaier, kragpunt en kraan. R665 per staanplek per nag vir n privaat ablusie oor NAWEKE.

    R142.50 vir 2 pensionarisse per nag midweek.

    Midweek Algemene Pryse: R237.50 per nag vir gewone staanplek (midweek) R332.50 per nag vir privaat ablusie (midweek)

    CHALET pryse soos volg: NAWEEK tariewe R1140 vi...

Afristay has named Dinokeng Resort as a Best Value Establishment
Designed & Built by MI Creative